AZ
Anette Z

1 reviews | Active since Mar 2023

28 Mar 2023, 21:53

Beste Vellies OOIT!

Wow! Wow! Wow! Julle diens is puik ek het nie eens so lank gewag soos die voorgese wag periode nie. Toe my skoene hier aan kom was ek so opgewonde en het dit dadelik aan getrek dit sit soos slippers!

Ek sal definitief weer by julle bestel baie dankie vir julle stunning skoene en julle puik diens

0
Replies (0)