BS
Bianca S

1 reviews | Active since Sept 2019

28 May 2024, 17:08

Beste Vellies!

Beste kwaliteit vellies teen die beste pryse. Daar was n delay op produksie geweet maar hulle het my updates gestuur en vir my n tracking nr gestuur toe dit uit was. Ek sal altyd by hulle bestel beste skoene ooit

Dankie LDVK hou so aan!

0
Replies (0)