LW
Lynette W

1 reviews | Active since Feb 2022

02 Feb 2022, 07:46

Beste skoene en diens

Laat die Voete klap Dankie vir my skoene

Julle is die beste Hulle is beyond expectations

En julle diens is fantasties

Altyd behulpsaam

Dankie Rozanne jy is n ster

0
Replies (0)