CJ
Carmen J

1 reviews | Active since Oct 2024

07 Mar 2025, 20:51

Baie goeie kwaliteit vellies

Elke keer is ek meer as tevrede. My skoene kas lyk al soos n reenboog met al my vellies van julle af. Dankie vir julle awesome produk

0
Replies (0)