CJvR
Carien Janse van Rensburg
1 reviews | Active since Dec 2013
17 Dec 2021, 20:14
Arrogant and unprofessional
Ek kan my elle lange slegte ondervinding met LDVK hier skryf, meer as een keer se slegte ervaring, maar soos met reviews wat ek al oor hulle gelees het, sal hulle net die blaam vir hulle foute en diens en produk op my plaas. Hulle glo nie aan erken of onverskoning vra nie. En blok jou eerder op FB voor hulle reageer op jou klagtes. Ek sal hulle nooit verwys of weer by hulle koop nie. Mens sal dink as jy amper R4000 by hulle spandeer dat hulle bietjie meer sal doen as blameshifting....gelukkig is die mark groot vir vellies!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)CJvR
Carien Janse van Rensburg's updateReviewer Update
17 Dec 2021, 20:40Rozanne just contacted me and threatened me with her lawyer because of my bad review.....they must have a thick file with their lawyer, because my review is not the only bad review...
CJvR
Carien Janse van Rensburg's update17 Dec 2021, 20:40
Reviewer Update
Rozanne just contacted me and threatened me with her lawyer because of my bad review.....they must have a thick file with their lawyer, because my review is not the only bad review...
