BS
Bernica S
1 reviews | Active since Jan 2024
28 May 2024, 17:12
Amazing skoene en goeie diens
Julle verbaas my elke keer! Baie dankie aan al die oulike dames wat daar werk dat julle dit moontlik maar vir ons om sulke gemaklike te kan dra.
Dit is uit en uit die wag werd!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)