BW
Bonita W
1 reviews | Active since May 2024
01 May 2024, 23:03
AMAAAZING SKOENE
My skoene is amazing! Ek wil net ook noem ek bestel al jare my skoene net by Laat Die Voete Klap. Ek het vir my 3 pare baie lank gewag en ek kan met eerlikheid se dit is defnenief die wag werd. Alles was nie maanskyn en rose nie maar ek sal vireseker weer bestel. Hierdie mense werk verskriklik hard al gaan hulle self deur n moeilike tyd. Julle kan gerus bestel al wag jy lank sal jy nie spuit wees nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)