TE
Tiana E

1 reviews | Active since Dec 2022

28 Jun 2023, 09:31

HANDE IN DIE HARE

Een ster is te veel. Probeer al vir maande om my 86-jarige ma se bankbesonderhede deur te gee. Na ure en dae se sukkel via 'n vorm wat nie edit nie, OTP kode wat telkemale incorrect OTP code wys, wag vir terugvoering en 'automated responses', het my ma nogsteeds NIE haar geld verskuldig ontvang nie!! Alhoewel ek volmag het, en situasie TELKEMALE verduidelik het, is haar situasie onveranderd. Ek voorgestel een van die direkteure moet na die aftreeoord ry, en haar bankbesonderhede persoonlik by haar gaan haal. Daarom sal ek geensins jul dienste aanbeveel nie, en dienslewering (uitsluitend Anthea) is skokkend. Is bewus van Identiteitsdiefstal, maar maak dan seker dat jul admin en tegnologiese prosesse funksioneer.

0
Replies (0)