1 reviews | Active since May 2016

22 Nov 2018, 09:06

kwikfit brackenfell

Slegste diens ooit, nie om eers van die kliente diens te praat nie...........Voertuig het ingegaan om sekere goed reg te maak, kwotasie gekry wat betaal is na voertuig ontvang is, net om n week later nog dieselfde probleem op bakkie te he. Voertuig is weer terug, moet weer nog geld uithaal want dit is nou iets anders. Sit nog na 7000 Plus met dieselfde probleem. Duidelik weet hulle nie wat hulle doen nie, anders sou ons nie na die die 3de probeer **** met dieselfde probleem gesit het nie, watter vertroue is daar is so n plek.

0
Replies (0)