MW
Michael W
1 reviews | Active since Sept 2021
14 Sept 2021, 12:31
Puik diens en fasiliteite
Het die afgelope tyd verskeie funksies by Kuungana Bush lodge bygewoon en was baie beindruk met die fasiliteite en diens. Kupika die restaurant op die terein is puik. Sal die plek weer ondersteun
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Kuungana Bush Lodge's replyOfficial
03 Apr 2023, 12:45Baie dankie Michael
Kuungana Bush Lodge's reply03 Apr 2023, 12:45
Official
Baie dankie Michael
