SAvAS
Suzette Alwyn van Aswegen Suzettehaarkapster

1 reviews | Active since Jan 2024

30 Jan 2024, 09:01

Ons troue was die mees perfekte dag ooit

Ons troue was die mees perfekte dag ooit. Als was soos ek dit wou gehad het en beplan net. Onbeskryflike vriendelike staff en so behulpsaam. Kos was so lekker. Niks het skeef geloop op ons troue nie. As jy as bruid 'n perfekte dag soek boek jou sprokies troue by Kuungana Bush Lodge. Glo my dat ek eerlik sê die mense maak jou dag beter as wat jy even kan droom. Ons troudag was die mees wonderlikste, lekkerste troue ooit. En almal praat so oor die trou koek! Hierdie mense is soo engele op aarde vir jou troudag. Baie dankie almal. Ons troue was amazing!

0
Replies (1)
Kuungana Bush Lodge
Kuungana Bush Lodge's reply31 Jan 2024, 08:13
Official
Baie dankie Suzette, ons wens jou en Alwyn baie leifde toe vir julle toekoms saam.