YNy
Yolandè Nel yolande.nel

1 reviews | Active since Apr 2024

08 Apr 2024, 21:44

Julle lewer puik die...

Julle lewer puik diens, met my dogter Janine and Clifford Aikman se troue 6 April, als was absoluut in orde, vanaf personeel, verblyf, bystand, hulp, die voorbereidings, kos, en grootste, die pragtige saal voorbereidings, al die hulp van jul fantastiese professionele coordinator, RIAAN, 10 STER rating! Ek beveel jul ten volle aan!

0
Replies (1)
Kuungana Bush Lodge
Kuungana Bush Lodge's reply09 Apr 2024, 06:57
Official
Baie dankie Yolande, dit was vir ons so 'n groot plesier om die dag met julle te kon deel.