JB
Jan B

1 reviews | Active since Oct 2022

22 Feb 2023, 18:51

Swak dienslewering Leach petrol

Petrol joggie met naam Vincent is een van die mees ongeskikte arrogante petrol joggie wat daar is ek en my seun het daar petrol gaan ingooi ek het hom middag gesê en al wat hy sê tussen sy bubblegum borrel blasery deur is jo ek het hom gevra hy moet die kar volmaak met 93 en ook die kan vir die generator hy snaakse geluide gemaak terwyl hy oop mond kougom kou ek het hom toe gevra is hy doof of wat want dit lyk nie of hy hoor of verstaan wat ek sê nie hy is toe om die kar al vloekende terwyl hy nog ook God lasterende woorde gebruik

0
Replies (0)