JH
Johan H

1 reviews | Active since Nov 2015

23 Nov 2015, 07:45

Bad service from DSTV accredited installer

Ok, ons dstv het gisteraand op hou werk na die reen, het die man gebel, en hy het vanoggend uit gekom, die LNB op die dish vervang soos versoek, ons het n dual view waar ons twee verskillende tv's op die selfde tyd kan kyk kanale kan verander ens, toe kom hy en hy besluit om ons hele setup te verander omdat hy nou se die beeld lyk of dit sneeu, het hom betaal, en toe ons nou vir die eerste keer die t****e tv probeer kyk, kon ons nie stasies verander nie, ons bel hom en vra maar wat nou, dit werk nou nie vanaf hy hier weg is nie, daar se hy vir ons, o nee ons sal nou dit en dat moet koop om in te sit, na n lang gestry se hy, dat hy sal dit nie kom reg maak nie. en ons kan maar die polisie bel vir hom.

0
Replies (0)