nE
nadia E
1 reviews | Active since Jun 2017
23 Jun 2017, 15:15
Slegte diens lewering!!!!
<p>Ok. Ek gebruik altyd net Kulula as 'n vlieg , maar vandag het ek besef hul is glad nie so hulp vaardig nie en so se ek van mango en flysafair ... Ek vra dat net 'n lugwardin na 'n seuntjie van 7jaar oud kan kyk dat hy veilig op di vlug gaan en veilig af die vlug gaan dan word daar vir my gese dat hul moet 12 wees ek meen is dit so erg net om te kyk dat hy veilig is op jul vlugte!!!!!! diep terleurgestel!!!! Hoe se ek nu vir hom Boeta jy mag nie meer kom kuier nie ? SWAK, SWAK, SWAK</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)