AH
Alita H

1 reviews | Active since Jul 2016

20 Jul 2016, 10:38

Kulula Vlugte VERTRAAG!!!

16 Julie 2016 word Kulula vlug MN 135,vir 10:50 vertraag!! Bookingcode IINMWK

9:37 kry ek 'n sms Vlug MN 135 vertraag tot 16:30 5km vanaf OR Tambo in die Uber waarmee ons reis!

Draai om terug na Twana waar ons nou moet rond hang vir vertaagde vlug!

15:30 in Ry vir inbook net 2 Toonbanke is hoop vir Kulula passesiers!!

Word ingebook SEQ.No 206,207,208 Gate C10.

Word heen en weer gestuur NIEMAND van Kulula personeel weet wat aangaan nie!!

Word weer ingebook op BA 6429 17:00 Gate E1 vlug ook vertraag tot 17:30!

Klim uiteindelik op bus sirkel op aanloopbaan weer terug by Gate E1!!

Hugo Family please get off!!

Na baie ontevredenheid met verkeerde personeel wat net opdragte uitvoer!!

Plaas hul ons toe weer op'n vlug! BA 6431 en ons styg 18:50 op!!

Arriveer 23:40 by ons huis!

Ons vlieg omdat dit vinniger en veiliger is!!

Ons sou vroeër by die huis gewees het as ons van OR Tambo af gery het tot in Montagu!

Hoop Kulula kan vir almal wat hul 16 Julie verontreg het vergoed!!

My volgende onderhoud is met Huisgenoot en You!! Hoekom vlieg mens nie met Kulula nie!!!

0
Replies (0)