JE
Jackie E

1 reviews | Active since May 2021

26 May 2021, 14:24

KSW POOLS

KSW POOLS Moet hulle nie gebruik nie!! ****ak persone is : Kyle *** en sy verloofde Sherice *** mail ***. Voertuie regitrasies bakkie DP69CFGP/ HCY726MP ( foto aangeheg van Kar) Februarie R22 000 cash betaal om swembad te epoxy hy het Mei maand klaar gemaak. Ek moes elke dag 10 keer bel en vra wat gaan vandag gedoen word en moes uurliks opvolg oor hoe ver is hy met die werk. Sy verloofde se oupa was oorlede intussen en ons het hulle kans gegee om te rou net om uit te vind dat Arme oupa al n jaar lank gereeld dood gaan ( volgens Ander **** offers) Nie die produk reg op gesit nie ( Produk gekoop by Pool Solutions ***)en hulle het bevestig dit lyk nie reg nie, swembad het runners het skerp punte wat uit steek weens geen afskuur ens. Paar van die Vele probleme. Pomp was geskuif, pomp lek. Paving is nie eers mooi terug gesit nie! Ver**** aangeheg wat deer n pool specialist gegee is om inspeksie te doen. Kyle is gevra om my huis remote terug te bring en toe hy vra vir verskil in betaling toe bevestig ek daar Sal eers inspeksie gedoen word deer Ander pool specialist om te bevestig als is reg, toe word ons geblock Orals. Sy verloofde het ons n week voor dit al orals geblock. Hy adverteer hy is NSPI approved - HY IS Nie en hulle het bevestig ***. Die mense vat geld en belowe n diens wat glad nie gelewer word nie, en as jy hom aanvat dan het hy verskoning en verdwyn!

KSW POOLS ek Sal elke dag hierdie share orals om jou te keer waar ek Kan!!!

0
Replies (0)