MG
MR G

1 reviews | Active since Jun 2025

06 Jun 2025, 15:42

Mnr PS groenewald

Ek kan met vertroue hierdie mense aanbeveel om te ondersteun hulle gee baie vriendelike diens sowel as naverkope diens en dan wil ek in besonder vir Wendy uitsonder vir haar pragtige persoonlikhied en diens wat sy lewer so n mens is n groot baate vir enige virma waar sy ookal werk

0
Replies (1)
KARCHER
KARCHER's reply09 Jun 2025, 08:12
Official
Good Morning Mr Groenewald, We so happy to receive this good news and we happy that we could assist you and keep you happy.