AI
Alta I
1 reviews | Active since Oct 2021
08 Oct 2021, 10:19
baie swak diens
<div>Baie swak na verkope diens. Ons garage motors was nie n week oud nie toe gee hulle probleme. ****ak toe vir Andre wat dit aan ons verkoop het en diens was en is net pateties. Hulle wou n t****ehandse motor kom insit ipv ons splinternuwe een!!!! en belowe hulle kom vervang hom sodra voorraad inkom. Dit is ses weke later en nogsteeds probleme. Bel vanoggend om met Bestuur te bespreek dan sit hulle jou deur na n Salesman toe !!!</div>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Krazi Door's replyOfficial
08 Dec 2021, 13:31Hi Alta
Dankie vir jou terug voering.
Wil net weereens onverskoning vra vir die ongerief wat veroorsaak is.
Ons vertrou dat die probleem opgelos is en dat julle gelukkig is met die eind resultaat.
Laat ons asseblief weet as daar enige iets anders is wat ons mee kan help.
Groete
Krazi Door Span

Krazi Door's reply08 Dec 2021, 13:31
Official
Hi Alta