PR
Pieter R
1 reviews | Active since Mar 2015
30 Apr 2021, 10:49
Aanbouing tot teen grenslyn sonder toestemming
Ek het laas jaa 4 maande gesukkel om n bande besigheid langs my in n residensiele woonbuurt toe te maak. Dit gedurende Lock down lvl1. Die besiheid is na 4 maande se vuurmaak onder die dept hoofde van die munisipaliteit toe gemaak. N klag vir n onwettige aanbouing is dieselfde tyd in gedien, die klagte is nou al n jaar hangende met gee resultate nie. Lee beloftes en verskonings is al wat ontvang word, ek is in direkte ****ak met burgemeester en nog steeds gee optrede teen die persoon nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)