AS
Andre S
1 reviews | Active since Sept 2018
25 Sept 2018, 14:42
swak diens - Kotze DG Watchmaker
swakste diens wat ek in n lang tyd gekry het, na 4 weke wat ek n horlosie ingegee het vir herstelwerk en betaal het, se hulle dat dit nie reggemaak kan word nie ??? kan hul nie iewers dalk in die 4 weke my gebel het en dit gese het nie........... en toe ek vra is daar ander ospie wat die terugvoer nie baie vriedelik nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)