GO
Geraldine O

1 reviews | Active since Dec 2015

29 Dec 2015, 15:29

Uitbuiting van mense in nood

Mense wat geen heenkome het gaan na Kosmos Sorgsentrum om hulp. Hul word 'n dak oor hul koppe aangebied wat in haglike toestande is. Die gene wat 'n klein inkomste of pensioen kry moet 'n groot gedeelte afstaan vir ellende! Die woord sorgsentrum moet eintlik self sorgsentrum wees want jy betaal vir die dak oor jou kop nie om na om gesien te word nie! Kos is min en mense teer uit daar! Die plek nou is ni soos wat die website vertel nie. Dit neem di einaars tot 24 uur om agter te kom as iemand ni daar is of nie kos gekry het ni. Die badkamers het wasbakke maar geen krane.... Die stort se krane werk met 2 spykers en daar kom net dun straaltjie water uit. Baie mense het emmers in hul kamers wat gebruik word vir toilet. Dis skande om mense in nood so uit te buit!

0
Replies (0)