Ons het baie slegte ervaring gehad met die eienaar petro van koru geusthouse ons het n diens gelewer aan die bogenoemde air cons ge installeer waaar sy die kwotasie tenvolle aanvaar het en nie gedwing was nie ons het vir haar n spesiale prys gegee omrede ons ons kliente altyd probeer help ons moes die air cons gaan installeer het sonder haar toesig maar syt mense daar gelos om aanwysings te gee nadat my tegnikuste geinstalleer het het sy n paar dae daarna die laaste balans betaal sy was tevrede en alles is op skrif syt toe 3 maande daarna my ge****ak en gese die units lyk sleg en sys nie gelukkig nie ek het haar verwittig dat my tegnikus n afspraak sou maak en kom kyk die probleem wat sy gehad het was dat die buite units te op die oog was en ons het vir haar gese dat ons die verskywing nie gratis gaan doen nie omrede sy nie binne 7 dae terug gekom het dat daar n probleem was syt ons forseer om die herinstallsie te doen nadat ek gese het dus reg maar vir ons veiligheid moet sy n dep betaal omrede ek sommer klaar gesien het sy is oneerlik my tegnikus het die herinstallsie gaan doen en nadat hy klaar is haar verwittig dat hy die gate sal kom toe maak maar die harde ware was reeds toe sy het toe gese nee dus reg sy sal sommer dit doen en dan die belans die aand betaal nadat sy in n boodskap gese het sy gaan ****ant betaal, sy het toe die perseel verlaat en nie ****ant gelos ook soos ooreengekom het nie my mense is daar weg alles is reg gedoen sy ****ak ons die vorige dag en weier om te betaal sonder rede syt ook gelieg om te se sy het ons vers****** gebel en hyt gese sy hoef nie ons verder te gebruik om die waarborg te dra nie ek het dit op gevat met die hoofkantoor van Jet Air en willie het bevestig dat hy nie so iets gese het nie en dat die bo genoemde n kaans vat. Moral of the story die dame is baie oneerlik en se n mens se maatskapy sleg maar ons was onskuldig en het alles reg gedoen om die klient te help so wees syt ons orals geblok want sy is oneerlik.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.