PF
Pieter F
1 reviews | Active since Oct 2019
14 Oct 2019, 11:44
Swak Diens / Kliente Verhoudings
Uiters swak diens, mens wag vir maande vir jou tax returns en dan is hulle bitter ombeskof as dit by betaling vir hulle kom. Hulle het geen kliente verhoudings nie en weet nie hoe met n mens op n professionele manier te deel of praat nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)