JK
Johann K

1 reviews | Active since Apr 2019

03 Apr 2019, 19:09

Slegte produkte

Ons koop n sitkamer stel by hulle die ding staan nie eers gelyk nie. As jy hom bel dan se hy hy bel terug maar doen nie. Ek dink as n mens n 2de handse ding koop kan jy niks se nie maar nie as n mens n nuwe dink koop nie. Hy het baie swak diens

0
Replies (0)