LV
Lonita V

1 reviews | Active since May 2021

25 May 2021, 07:49

Bly weg!!!!

Asb as jy n bruid is, MOENIE die mense gebruik nie! Hulle is onproffessioneel en eenvoudig ongeskik! Dit was van die eerste besoek tot die laaste n gruwel storie. Ry ver maak moeite maar spaar jouself n klomp negatiewe emosie en ervaring! Ek is so spyt dat ek geld, tyd en emosie op die swak diens vermors het! Ek sal so ver ek gaan mense af raai. Niks goed om te sê!

0
Replies (0)