MM
Mike M
1 reviews | Active since Apr 2021
28 May 2021, 15:51
Sommige oomblikke is onvergeetbaar
Baie dankie aan al die vriendelike staf en die onvergeetlike naweek wat ons as gesin by julle spandeer het. Alles is netjies, skoon en op sy plek en julle aandag aan die klein detail maak werklikwaar 'n verskil. Ons gaan defnitief weer daar by julle kom draai.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)