CT
Carin T
1 reviews | Active since Jan 2016
12 Jan 2023, 14:30
Kokoriba Kampering
Ons het n wonderlike tyd by Kokoriba gehad, alles was skoon en netjies, personeel baie vriendelik, hulle het uit hulle pad gegaan om almal te akkommodeer. Enige probleem wat ons aangemeld het was vinnig opgelos of herstel. Ons het dit baie geniet en sommer nog 2 dae langer gekamp. Gaan beslis weer en sal beslis Kokoriba aan almal aanbeveel wat van kamp en die natuur hou. Die restaurant se pryse is baie bekostigbaar en die kos is baie smaaklik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)