LW
Lika W

1 reviews | Active since May 2016

05 Mar 2018, 08:33

Exceptional service recieved

Baie dankie aan die vriendelike en professionele personeel by Kokoriba. Die naweek was ons eerste besoek aan julle, en hulle se eerste indrukke is blywend. ons het n ongelooflike lekker naweek gehad, en ons kom baie beslis weer by julle kuier. Dankie vir die mooi akkommodasie, en julle het ongelooflike diere!! my seun het die swembaddens vreeslik geniet.

Duisend dankies aan julle en Afriforum.

ons sien julle weer.

Groete Die whites( Kokok nr 3)

0
Replies (0)