DD
Danielle D

1 reviews | Active since Jul 2020

26 Aug 2020, 12:07

Koedoe Ellisras

Wil net sê dankie vir julle skitterende diens! En in besonder Chantelle, dit is sommer lekker om in te bel, die dames is almal opgeruimd, vriendelik EN professioneel.

0
Replies (0)