1 reviews | Active since Sept 2015
Geen trugvoer
Ons het n huis gekoop deur Koalet . Die krag is nie reg nie en so ook het hulle vir ons belowe die swembad sal reg wees. <br> Hulle het die swembad uit geverf en gese ons moet hom self vol water maak wat ons gedoen het,Na swembad vol gemaak is kom ons agter dat swembad lek en die filter lek ook. Na vele Emails het hulle dit nog nie reg gemaak nie en hulle kom ook nie trug na ons toe nie. Mense dit is die swakste diens wat ek in my lewe gekry het van n eiensdom agent af, hulle is vinnig om n mens te proebeer help maar as die geld in hulle rekening is dan vergeet hulle van n mens. Is dit regverdig? Alet by Koalet het net lee belofdes. Charels se ook net heeltyd hy sal uitvind en trug kom maar na n week se emails is daar nog geen trugvoel van hulle kand af nie.
