AK
Ansulette K
1 reviews | Active since Mar 2023
03 Mar 2023, 09:17
Beste diens van Kloppers Online
Ek het die beste diens nog ooit van Kloppers Online ontvang. My order was afgelewer binne 2 dae. Baie vriedelike en behulpsame mense. Hulle het moeite gedoen en om by ander takke die regte groote rugby tokse te kry waarvoor ek gevra het. Dankie Wouter en almal wat betrokke was met my order. Julle is tops!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)