CR
Caylin R

1 reviews | Active since Sept 2021

14 Sept 2021, 07:51

Kleuterzone Fochville Assistent Werk

Gewerk as n assistant vir twee dae vanaf half 7 tot 5 uur die middae, was alle slordige werk gegee om te doen Toilet skoon maak ,vloere was , koffie maak vir ander personeel , geen lunch tyd gehad nie en moes onnodige werk doen wat ander personeel kon doen maar my vra om te doen! Daar was gese ek sal betaal word vir my ure wat ek gewerk het en het nou nog niks gekry of gehoor nie ! Gewerk die 1 September en dis nou al die 13de ? Minimum salaris van R3000 , onder minimum wage

0
Replies (0)