1 reviews | Active since Mar 2016
Onproffesionele Diens en leAA beloftes
Ek het my voetruig VW Polo Classic by die bogenoemde maatskappy gaan ingee met n deur wat nie kon oop en toe maak nie(Dinsdag 09/02/2016). Die dame (Sandra) het vir my gese dat hulle dit kan regmaak ek het haar gevra of dit teen Vrydag die 12/02/2016 sal reg wees want ek moet ongelukkig sondag Jhb toe gaan. ALLES REG. Vrydag 12/02/2016 kry ek my voertuig terug wat nog nie reg is nie, en gese ek moet asb nie die venster oopmaak nie want hy werk nie (het gewerk toe ek hom ingee) maar die deur kon toe darm oop en toe maak. MAAR die interior was toe vir my ge-SUPER GLUE dat dit lyk soos fontein wat loop. Motordak het lug-bubbles en het ook SUPER GLUE op. Ek moes reel vir die deurslot wat hulle gebreuk het om toe die deur oop te maak en ook so met vensterkabel. Nou dat die dak van my voertuig reggemaak moet word weier hulle en se dit is die dak wat so oud is en hy sal so los trek as jy hom enige plek moet los maak. Die knippies wat vir my voertuig se binnepaneel gebruik is, is uit een van die werkers se voertuig gehaal en in myne ingesit. Die dak gaan een van die dae soos n hangmat hang in voertuig maar hulle gaan geen verantwoordelikheid vat want dit is dak wat so oud is. WAT NOU?
