ZDW
Zanné De Wet

1 reviews | Active since Feb 2022

08 Feb 2022, 18:43

My gunstelling aanlyn winkel

Dankie vir my vrek cool pakkie Klerekas! Dis altyd lekker om by julle te bestel & sulke goeie en vinnige diens te ontvang.

0
Replies (1)
Klerekas.com
Klerekas.com's reply28 Nov 2022, 17:09
Official
Jip****

Baie dankie vir jou ondersteuning, ons is so bly jy hou van jou produkte!