CK
Connie K

1 reviews | Active since Oct 2021

25 Oct 2021, 11:33

Kirby t****e handse pordukte ontvang.

Kwotasie aangevra vir produkte, waarvan ek 50% moes betaal voor hulle kom bestel. Ek het volle bedrag betaal. Met ontvangs het ek t****ehandse produkte ontvang. Sjampoe het glad nie eens 'n Kirby label gehad nie. Ek wil graag alles terugstuur, want ek is baie ongelukkig. Hulle wil my nie terug betaal nie, omdat hulle sê daar is 'n 'no return policy' op kwatasie. Wat egter nie op die kwotasie voorgekom het nie

0
Replies (0)