RA
Rico A

1 reviews | Active since Apr 2024

23 Apr 2024, 19:48

Spoedige diens

Dankie aan Etienne en Daleen vir julle goeie en spoedige diens. Ons was in die knyp met nog 'n voertuig en hulle altwee het seker gemaak dat die papierwerk en prosesse alles spoedig afgehandel word. Daleen wat jaag om die papierwerk af te handel en Ettienne wat seker gemaak het alles van die voertuig se perspektief binne in sy beheer afgehandel is. Dankie Kilokor.

0
Replies (1)
Kilokor Motors
Kilokor Motors's reply24 Apr 2024, 14:21
Official
Good day Rico
Thank you for choosing our services and sharing your positive experience. We're delighted to have met your expectations and look forward to serving you even better in the future. 
Happy and safe driving.
Kilokor Management