MALBl
MAUREEN AND LOUIS BUITENDAG louisb

1 reviews | Active since Nov 2022

12 Nov 2022, 13:49

Puik diens

Wow, wow, wow Ons is werklik waar beïndruk met die diens en moeite wat ons van Kilokor motors ontvang het. Charmaine, ek en Louis kan nie genoeg dankie sê vir die ekstra myl wat jy met ons deal gegaan het. N verkoopsdame duisend. Baie dankie vir die puik diens, ondersteuning en feedback met die hele proses. Ons is blessed with the best. Van begin tot end, is julle almal tops. Kan julle vir enige iemand aanbeveel. Weereens duisende dankies💐💐💐

0
Replies (1)
Kilokor Motors
Kilokor Motors's reply14 Nov 2022, 08:32
Official
Good day Maureen & Louis, thank you so much for the huge compliment.  We really do appreciate positive feedback. Charmaine is one of our best Sales Executives. We endeavour to follow our code of conduct in that we will ensure that the client's needs always takes preference. Happy driving. Regards Kilokor Management