LA
Luigi A
1 reviews | Active since May 2022
25 May 2022, 11:26
My seun het julle op...
My seun het julle op fb gekry en vir ons gese ons moet julle dalk probeer vir n voertuig en bailie het ons baie goed gehelp hy was rerig baie help vol gewees en baie profesineel gewees hyt het ons reg baie goed gehelp ons se baie baie dankie aan bailie julle het rerig n baie goeie sales persoon en hy het vining na my toe terug gekeer moet ons approval en ons se baie dankie aan bailie en aan al die personeel met saam hom werk ons is baie gelukkig met julle dienste wat julle lewer
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Kilokor Motors's replyOfficial
15 Sept 2022, 13:19Ons is baie bly Bailie kon julle help. Hy is baie goed in wat hy doen. Verwys ons graag na jul vriende en familie.
Groete
Kilokor Bestuur
Groete
Kilokor Bestuur
Kilokor Motors's reply15 Sept 2022, 13:19
Official
Ons is baie bly Bailie kon julle help. Hy is baie goed in wat hy doen. Verwys ons graag na jul vriende en familie.
Groete
Kilokor Bestuur
Groete
Kilokor Bestuur
