S
Santie
1 reviews | Active since Nov 2021
18 Nov 2021, 12:51
Killokor diens
Al wat ek kan sê is dat die diens en personeel veral Ronelle. Ruan. Elsabe. En Rassie baie profesioneel is. Ek het onlamgs biet basgebrand met weens omstadighede en waarlik is dit met menswaarsigheid en baie profesioneel hanteer en het Kilokor n hart vir mense. Dit is in vandag se lewe skaars. Baie skaars. Ek sal enige persoon wat waarlike diens met omgee en vriendelikheid en hart vir mense aam raai om maar vir jou n kar tw gaan aam skaf. Puik diens Killokor
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Kilokor Motors's replyOfficial
22 Nov 2021, 11:50Baie dankie vir die groot kompliment. Ons is bly dit is uitgesorteer. Kilokor Management
Kilokor Motors's reply22 Nov 2021, 11:50
Official
Baie dankie vir die groot kompliment. Ons is bly dit is uitgesorteer. Kilokor Management
