DH
DESTENAY H

1 reviews | Active since Jun 2025

20 Jun 2025, 13:19

Hyundai i10

Ek is in die 7de Hemel oor julle diens wat ek ontvang het. Die dag toe ek hier Na Kilokor motors toe gekom het ,het Ek die pragtige Dame ontmoet haar Naam is Angelica sy is amazing. Sy het elke stap Saam my geloop . Baie dankie vir alles julle is Soos family.

0
Replies (1)
Kilokor Motors
Kilokor Motors's reply20 Jun 2025, 16:19
Official
Good day Destenay
Thank you for choosing our services and sharing your positive experience. We're delighted to have met your expectations and look forward to serving you even better in the future.
Happy and safe driving.

KIlokor Management