PP
Peet P
1 reviews | Active since Apr 2024
26 Apr 2024, 15:21
Goeiedag, graag maak ek melding van uitstekende diens, profesionele benadering en hulpvaardigheid van hoogstaande gehalte
Goeiedag, graag maak ek melding van uitstekende diens, profesionele benadering en hulpvaardigheid van hoogstaande gehalte. N spesiale dank aan Charmaine Niewoudt met die hulp om te verseker dat ons kon kwalifiseer vir n transaksie by jul fasiliteit. Charmaine is nie net n top verkoppspersoon nie maar ook die aangenaamste dame om in persoon mee te kon deel. Met sulke kwaliteit personeel kan Kilokor net van krag tot krag gaan. Weereens dankie Charmaine, wat n onvergeetlike koopservaring om met jou te kon deel...jy is fenominaal en n besliste aanwins vir jou werkgewer. Weereens dankie.Groete Peet en Rita...
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Kilokor Motors's replyOfficial
26 Apr 2024, 16:22Good day Peet
Thank you for letting us know about your experience with Kilokor Motors. We are excited to hear that Charmaine was able to provide you with such an easy and efficient service. We will be sure to let Charmaine know that her work is appreciated!
Happy and safe driving.
Kilokor Management
Kilokor Motors's reply26 Apr 2024, 16:22
Official
Good day Peet