ZZ
Zuleika Z

1 reviews | Active since May 2022

09 May 2022, 19:25

Charmaine Nieuwoudt van Kilokor Motors

Charmain jy is n persoon duisend uitstekende diens wat jy gee jy loop die ekstra myl vir jou kliënte woorde is nie genoeg om te beskryf hoe jy uit jou pad gaan vir jou kliënt nie jy laat n mens so tuis voel asof ons al mekaar jare ken al is dit die eerste keer wat ons ontmoet en selfs nog in ****ak bly al is ons nie eers meer n kliënt nie jou diens is van uitstekende gehalte en enige iemand wat n motor wil koop beveel ek aan om Charmain by Kilokor Motors te s***el weereens dankie vir jou uitstekende diens en die ekstra myl wat jy vir ons geloop het om ons droom voertuig n werklikheid te maak

0
Replies (1)
Kilokor Motors
Kilokor Motors's reply10 May 2022, 13:56
Official
Goodness, Ms van Zyl, you really are very impressed with our Charmaine's service!   We are impressed with her too!  Thank you for the time you took to write this wonderful accolade.  We hope you will send all your friends and family to our dealership soon. Thanks again.  Kilokor Management.