DV
Dezi V

1 reviews | Active since Jun 2020

22 Sept 2020, 11:27

Bad dealer - never buy!!!

Dag, My pa wat n pensionaris is het een van jul verkoops manne 100% vertrou om sy geld te vat en n ordentlike ry ding te koop. Jammer om te se dis n bol mis! Die voertuig is in so n toestand my pa moes mooi smeek om die ding deer die toets te kry by julle mense..nogal!! gereel en elkeding!! die verkoopsman het nou nog nie die spaar wiel vir my pa gegee nie,so nou vra ek as dit net een voertuig is, wat so gemors is hoe lyk die res???? verskoning dis by sy huis??? regtig???? Die voertuig lek water voor is die ding vol gate...dis nie eers snaaks nie...my pa is n opregte mens , n mens wat in ander net die beste wil glo en vertou..n Pastoor wat so ingedoen moet word deur wit mense!! Ek is regtig baie lus en gaan gee die oukie n personlike deel van my gedagte... Ek is regtig ongelukkig dat mense soos jul kan wegkom met die soort van ding!!! en DYLYN GROBLER JY OU PERD MOET HOOP JY LOOP MY NIE RAAK NIE!! Ek is n vrou maar die Here hoor my ek sal nie jou slapgat houding vat soos my pa van 73 nie!!!Jy behoort jou te skaam man!! kamma Christen!! Ek wil asb n verskoning op papier he van jou aan my pa gerug..dis die minste wat jy kan doen..en glo my almal wat ek ken sal van jou en die maatskapy weet!!!!!

0
Replies (1)
Kilokor Motors
Kilokor Motors's reply29 Sept 2020, 14:37
Official
Ms V, unfortunately I am unable to assist in this complaint, as this was not a vehicle sold by us.

Regards

Management