JS
Jan S

1 reviews | Active since Jan 2013

18 Aug 2015, 11:02

Goeie diens

Ek wil net vir Francois van Kilber Projects 'n pluimbie gee vir die flinke & goeie diens waar hy my gehelp het met die vervanging van die sleep-stang harnas opmy voertuig.

Neels het 'n baie vriendelike span mense wat onder hom werk, en ek sal hule kantoor enige tyd aanbeveel.

Dankie baie.

Jan Strydom

0
Replies (0)