DR
Daleen R
1 reviews | Active since Jan 2023
19 Jan 2023, 14:53
Kika & belle gifts, accessories
Mense moet nooit by Kika & Belle gifts, accessories koop nie. Jy kry nie jou bestelling. IZELLE PRETORUIS maak beloftes en sê dan sy gaan geld terug betaal maar dit word ook nie gedoen. Bestelling geplaas en betaal op 8Oct22 nog niks gekry. Antwoord nie oproepe of boodskappe. Sy kan dalk ander Facbook pages ook hê. So passop. Kyk maar uit vir haar naam Izelle Pretoruis. Sy het my op facebook geblok na ek daar boodskappe gelos het om mense te warn en toe het sy post delete sodat hulle dit nie kan sien. Asb repost sodat almal kan weet.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)