Slegte Kleuterskool
My kind was daar en daar was stories dat n seuntjie aan haar vat, ek was die volgende oggend direk skool toe en vir die seuntjie gese dat ek sy vingers sal afsny toe mag my kind nie terug gaan skool toe nie en was sommer almal behalwe hulle skuld, my suster werk daar en die arme kinders kry in die oggend net n halwe blokkie wheat bix en in die middag n een vierkant broodjie, kry ook nie genoeg water of koeldrank nie. ons het fotos om dit te bewys juis het my ma in die kleuterskool se kombuis gewerk, Alma behandel haar staff soos diere en dis net heeldag n gevloek en skree
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)