1 reviews | Active since Mar 2018
Uiters swak diens
Hello Peter
Wat n uiters onaangename en onsmaaklike ondervinding was dit nie vandag 22 Januarie 2021 by Kiara Lodge nie. Sommer met eerste indruk is jou personeel lede by name Liza en Andries uiters onbeskof en onbehulpsaam. Ek het reeds verlede Saterdag 16 de die bespreking deur Bookings.com gemaak. Ek het ook n e-mail gestuur en gevra s***el en bevestig asb of alles in orde is. Die mail is gestuur vanaf *** en gaan asb u mail na. Dinsdag 15h21 ontvang ek n oproep vanaf Kiara Lodge, gaan u lys na asb, wat bevestig die bespreking is inorde. Heellaas om op te daag en jou personeel uiters ingeskik wat se daar is nie n bespreking nie en dat daar geen akkomodasie beskikbaar is nie. Wat uiterse swak diens en terleurstellende ondervinding. Kiara was aan my aanbeveel maar nou gaan ek beslis almal afraai vir enige besprekings onder familie en vriende. Spaar hulle die soort terleurstellende ervaring. Dr JF Benson Waterkloofrif Pretoria.
