bB
barbarakotzenew B
1 reviews | Active since Nov 2016
08 Nov 2016, 17:58
Stikland is 'n grap!!
<p>Kia Stikland is die mees belaglikste plek ooit!!! My kar is al van vanoggend 7h00 af in vir n diens, maar 4h45 word die olie eers afgetap en n nuwe filter oopgemaak uit sy pakkie terwyl ons al n uur staan en wag vir die kar. Maar hulle is gou om verskonings uit te dink en te lieg. Vertel ons die kar is al klaar, hulle het net gewag vir die hi****iese pomp om die nuwe olie in te tap, maar die mechanic het dan reg voor my oë n blikkie olie oopgemaak en gou gou ingegooi... wat dink hulle is ons??? Die diens is pateties om die minste te sê. Kia Stikland is n blerrie JOKE!!! Rating: NUL!!!!!!!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)