1 reviews | Active since Jul 2016
DON'T BUY ANY VEHICLE FOR KIA RUSTENBURG
Annette Williams 10 hrs · Ek weet nie wie van julle het ooit n kar gekoop by Kia Rustenburg nie sit met n kar wat oor die R200 000 betaal moet word by die bank wat staan ..... maar hulle sien ons nie weer nie grootste klomp *****s Ons het n Audi A4 by hulle gekoop 1. Wat gebrand het airbags werk nie 2. Het 2 groot olie lekke wat net gewas was om toets toe te vat R10 000 3. Water pomp gebreuk R4800 4. Gearbox skade van R80 000 En die Ombudsman trek hulle skouer op Kia South Afric trek skouer op Kia Rustenburg hammer op Maintenance plan Alles is ou foute en geen Maintenance plan sal daarvoor betaal nie WAT LEER ONS DAARUIT MOET NOOI N KAR BY KIA RUSTENBURG KOOP NIE HELP MY OM HULLE BEKEND TE MAAK VIR HULLE SWAK DIENS
